Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » styging
styging [boodskap #142871] Vr, 11 Augustus 2023 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
styging
Afbreking: sty•ging
Samestelling: styg + -ing


Selfstandige naamwoord: styging
Meervoud: styginge, stygings
Verkleinwoord: styginkie
Meervoud van verkleining: styginkies

Betekenis:
• Die handeling van styg; na bo beweeg; geleidelik hoër word (in hoogte, prys, ens.)

Gebruik:
• Die smelting van die ys om die pole sal 'n styging in die seevlak veroorsaak.

Sinoniem:
• groei
• inkrement
• opgang
• opswaai
• toename
• verhoging
• vermeerdering

Antoniem:
• daling

Hiponiem:
• kostestyging
• prysstyging
• temperatuurstyging
• waardestyging

Vertaling:
Engels: rise, increase
Nederlands: stijging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: termyn
Volgende onderwerp: manifesteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 12:11:17 MGT 2024