Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nadraai
nadraai [boodskap #142869] Vr, 11 Augustus 2023 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nadraai
Afbreking: na•draai
Samestelling: na + draai


Selfstandige naamwoord: nadraai
Meervoud: nadraaie
Verkleinwoord: nadraaitjie
Meervoud van verkleining: nadraaitjies

Betekenis:
• Die (meestal ongunstige) gevolg van iets.

Gebruik:
• Oormatige genot het dikwels 'n slegte nadraai.

Sinoniem:
• afloop
• effek
• gevolg
• konsekwensie
• naloop
• nasleep
• nawerking
• resultaat
• slotsom
• uiteinde
• uitvloeisel
• uitwerking
• vervolg

Afgelei:
• nadraaiing
• nadraaiwerk

Vertaling:
Engels: after-effect, upshot, sequel
Nederlands: na-effect, uitkomst, vervolg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oogklap
Volgende onderwerp: termyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:09:41 MGT 2024