Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noutevrees
noutevrees [boodskap #142866] Thu, 10 August 2023 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
noutevrees
Afbreking: nou•te•vrees
Samestelling: noute + vrees


Selfstandige naamwoord: noutevrees
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Abnormale vrees vir noutes (klein of afgeslote ruimtes).

Gebruik:
• Ek neem die trappe, want die hysbak gee my noutevrees.

Sinoniem:
• engtevrees
• kloustrofobie

Antoniem:
• agorafobie

Vertaling:
Engels: claustrophobia
Nederlands: engtevrees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noute
Volgende onderwerp: vastrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:05:32 UTC 2024