Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agorafobie
agorafobie [boodskap #142864] Thu, 10 August 2023 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agorafobie
Afbreking: a•go•ra•fo•bie


Selfstandige naamwoord: agorafobie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Oordrewe angs vir groot oop ruimtes.

Gebruik:
• Mense met agorafobie is bang vir oop of onveilige plekke (soos 'n mark of 'n plein) waar daar nie wegkruipplek is nie.

Sinoniem:
• ooptevrees
• pleinvrees
• ruimtevrees
• straatvrees

Antoniem:
• engtevrees
• kloustrofobie
• noutevrees

Vertaling:
Engels: agoraphobia
Nederlands: agorafobie

Nota:
• Van Grieks: ἀγορά (agorá) beteken "mark of plein" en φόβος (phóbos) beteken "angs of vrees".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sooi
Volgende onderwerp: noute
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:47:36 UTC 2024