sooi [boodskap #142863] |
Wed, 09 August 2023 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sooi
Afbreking: sooi
Selfstandige naamwoord: sooi
Meervoud: sooie
Verkleinwoord: sooitjie
Meervoud van verkleining: sooitjies
Betekenis:
• 'n Lap gras wat met wortel en al uit die grond gespit of geploeg is.
Gebruik:
• Die minister het die eerste sooi gespit op die terrein waar die nuwe biblioteek gebou gaan word.
Hiponiem:
• grassooi
Afgelei:
• sooispitplegtigheid
Vertaling:
Engels: sod, sod of grass, turf
Nederlands: graszode
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|