Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allegorie
allegorie [boodskap #142862] Wo, 09 Augustus 2023 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allegorie
Afbreking: al•le•go•rie


Selfstandige naamwoord: allegorie
Meervoud: allegorieë

Betekenis:
• 'n Verhaal of afbeelding waarin abstrakte begrippe as mense, diere of dinge voorgestel word.

Gebruik:
• 'n Klassieke voorbeeld van allegorie is die voorstelling van geregtigheid met behulp van 'n geblinddoekte vrou met 'n skaal.

Verwant:
• allegories
• allegoris

Vertaling:
Engels: allegory
Nederlands: allegorie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soeker
Volgende onderwerp: sooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:11:12 MGT 2024