Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soeker
soeker [boodskap #142861] Wed, 09 August 2023 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
soeker
Afbreking: soe•ker
Samestelling: soek + -er


Selfstandige naamwoord: soeker
Meervoud: soekers
Verkleinwoord: soekertjie
Meervoud van verkleining: soekertjies

Betekenis:
• Iemand wat na iets soek.
• Deel van 'n kamera waardeur geyk word; loervenstertjie.

Gebruik:
• Die held word uitgebeeld as 'n rustelose soeker na waarheid.
• Die kamera het 'n ingeboude elektroniese soeker.

Hiponiem:
• asielsoeker
• eersoeker
• fortuinsoeker
• foutsoeker
• geluksoeker
• gewinsoeker
• goudsoeker
• huissoeker
• oliesoeker
• plesiersoeker
• rigtingsoeker
• rusiesoeker
• sensasiesoeker
• skoorsoeker
• sondesoeker
• twissoeker
• uitvlugsoeker
• werksoeker

Vertaling:
Engels: seeker, searcher
Nederlands: zoeker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oortree
Volgende onderwerp: allegorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:21:31 UTC 2024