Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oortree
oortree [boodskap #142860] Wed, 09 August 2023 17:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oortree
Afbreking: oor•tree
Samestelling: oor + tree


Werkwoord: oortree
Verlede tyd: het oortree

Betekenis:
• Om 'n wet of reël te breek; 'n perk te oorskry.

Gebruik:
• Leerders wat die skoolreëls oortree sal dienooreenkomstig gestraf word.

Sinoniem:
• fouteer
• sondig
• struikel

Afgelei:
• oortreder
• oortreding

Vertaling:
Engels: to overstep, transgress, infringe, violate
Nederlands: overtreden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Wes-Kaaps
Volgende onderwerp: soeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:55:42 UTC 2024