Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Wes-Kaaps
Wes-Kaaps [boodskap #142859] Wed, 09 August 2023 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wes-Kaaps
Afbreking: Wes-Kaaps
Samestelling: Wes-Kaap + -s


Byvoeglike naamwoord: Wes-Kaaps
Attributief: Wes-Kaapse

Betekenis:
• Van of betreffende die provinsie Wes-Kaap.

Gebruik:
• Die Wes-Kaapse damme is al amper 100% vol.

Vertaling:
Engels: Western Cape
Nederlands: Westkaaps

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oos-Kaaps
Volgende onderwerp: oortree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:55:06 UTC 2024