Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radionetwerk
radionetwerk [boodskap #142857] Wo, 09 Augustus 2023 11:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
radionetwerk
Afbreking: ra•di•o•net•werk
Samestelling: radio + netwerk


Selfstandige naamwoord: radionetwerk
Meervoud: radionetwerke
Verkleinwoord: radionetwerkie
Meervoud van verkleining: radionetwerkies

Betekenis:
• 'n Netwerk van mense was per radio (meestal tweerigtingradio) in verbinding is.

Gebruik:
• Die buurtwag het die aand 'n noodoproep via die radionetwerk ontvang oor 'n plaasaanval wat in aanvang was.

Vertaling:
Engels: radio network
Nederlands: radionetwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaasaanvaller
Volgende onderwerp: Oos-Kaaps
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:28:55 MGT 2024