plaasaanvaller [boodskap #142856] |
Wo, 09 Augustus 2023 11:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaasaanvaller
Afbreking: plaas•aan•val•ler
Samestelling: plaas + aanvaller
Selfstandige naamwoord: plaasaanvaller
Meervoud: plaasaanvallers
Betekenis:
• Iemand wat 'n aanval op 'n plaas loods.
Gebruik:
• 'n Studie het getoon dat die meeste plaasaanvallers plase aanval om te moor en nie om diefstal te pleeg nie.
Vertaling:
Engels: farm attacker
Nederlands: boerderij overvaller
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|