terugvind [boodskap #142855] |
Wed, 09 August 2023 10:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terugvind
Afbreking: te•rug•vind
Samestelling: terug + vind
Werkwoord: vind terug, terugvind
Verlede tyd: het teruggevind
Betekenis:
• Om weer te kry wat jy verloor het.
Gebruik:
• Sy het haar verlore trouring teruggevind.
Sinoniem:
• herkry
• hervind
• terugkry
Vertaling:
Engels: to find back, recover
Nederlands: terugvinden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|