tweetalig [boodskap #142854] |
Wed, 09 August 2023 08:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tweetalig
Afbreking: twee•ta•lig
Samestelling: twee + taal + -ig
Byvoeglike naamwoord: tweetalig
Attributief: tweetalige
Betekenis:
• Wat twee tale kan praat, of in twee tale gedoen word.
Gebruik:
• Ons het tweetalig grootgeword.
Sinoniem:
• dubbeltalig
Afgelei:
• tweetaliges
• tweetaligheid
Verwant:
• drietalig
• meertalig
Vertaling:
Engels: bilingual
Nederlands: tweetalig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|