Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straatnaam
straatnaam [boodskap #142853] Wo, 09 Augustus 2023 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
straatnaam
Afbreking: straat•naam
Samestelling: straat + naam


Selfstandige naamwoord: straatnaam
Meervoud: straatname
Verkleinwoord: straatnaampie
Meervoud van verkleining: straatnaampies

Betekenis:
• Die naam van 'n straat.

Gebruik:
• Die regering wil al weer die straatname verander.

Afgelei:
• straatnaambord
• straatnaamverandering

Verwant:
• straatnommer

Vertaling:
Engels: street name, road name
Nederlands: straatnaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omrede
Volgende onderwerp: tweetalig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:58:59 MGT 2024