Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfoonsein
selfoonsein [boodskap #142849] Tue, 08 August 2023 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfoonsein
Afbreking: sel•foon•sein
Samestelling: selfoon + sein


Selfstandige naamwoord: selfoonsein
Meervoud: selfoonseine

Betekenis:
• Die sein wat 'n selfoon van die sellulêre netwerk ontvang.

Gebruik:
• Ons het ongelukkig geen selfoonsein op die plaas nie.

Sinoniem:
• selfoonopvangs

Verwant:
• radiosein

Vertaling:
Engels: cell phone signal
Nederlands: mobiele telefoon signaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pleitooreenkoms
Volgende onderwerp: hulpkreet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:51:41 UTC 2024