Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pleitooreenkoms
pleitooreenkoms [boodskap #142848] Tue, 08 August 2023 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pleitooreenkoms
Afbreking: pleit•oor•een•koms
Samestelling: pleit + ooreenkoms


Selfstandige naamwoord: pleitooreenkoms
Meervoud: pleitooreenkomste

Betekenis:
• 'n Ooreenkoms waar 'n aangeklaagde instem om op 'n mindere aanklag skuldig te pleit, in plaas daarvan om onskuldig op 'n ernstiger aanklag te pleit.

Gebruik:
• Die verdagte het die pleitooreenkoms verwerp en gesê hy "sal lieg" as hy skuldig pleit op iets wat hy nie gedoen het nie.

Vertaling:
Engels: plea bargain, plea deal, plea agreement
Nederlands: pleidooiovereenkomst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelyklopend
Volgende onderwerp: selfoonsein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:11:40 UTC 2024