gelyklopend [boodskap #142847] |
Tue, 08 August 2023 19:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelyklopend
Afbreking: ge•lyk•lo•pend
Samestelling: gelyk + loop + -end
Byvoeglike naamwoord: gelyklopend
Attributief: gelyklopende
Betekenis:
• Wat op dieselfde tyd gebeur.
• Wat ewewydig/parallel met iets anders loop.
Gebruik:
• Die vonnisse word gelyklopend uitgedien. Die roman bevat twee gelyklopende stories.
• Die bergreeks is gelyklopend met die kuslyn.
Sinoniem:
• saamlopend
Vertaling:
Engels: simultaneous, concurrent
Nederlands: gelijklopend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|