metro [boodskap #142846] |
Tue, 08 August 2023 13:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
metro
Afbreking: me•tro
Selfstandige naamwoord: metro
Meervoud: metro's
Verkleinwoord: metro'tjie
Meervoud van verkleining: metro'tjies
Betekenis:
• 'n Moltrein; ondergrondse spoorwegstelsel.
• 'n Metropolitaanse gebied of die munisipaliteit van 'n groot stad.
Gebruik:
• Ons het die metro na die middestad geneem en met die bus teruggery.
• Die Tshwane-metro het afdankingsbriewe aan tegnici gestuur wat nie hulle werk doen nie.
Afgelei:
• metrokaartjie
• metrogebied
• metropolisie
Vertaling:
Engels: underground, tube, subway; metropolitan area
Nederlands: metro; metropolis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|