Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motorkaping
motorkaping [boodskap #142845] Tue, 08 August 2023 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
motorkaping
Afbreking: mo•tor•ka•ping
Samestelling: motor + kaping


Selfstandige naamwoord: motorkaping
Meervoud: motorkapings

Betekenis:
• Die kaping van 'n motor; die oorname van 'n motorvoertuig met geweld of onder dreigement van geweld.

Gebruik:
• Ná 'n motorkaping het die gesin besluit om die land te verlaat en na Australië te verhuis.

Vertaling:
Engels: carjacking
Nederlands: autokaping

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisieondersoek
Volgende onderwerp: metro
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:14:15 UTC 2024