Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandstigting
brandstigting [boodskap #142841] Ma, 07 Augustus 2023 13:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
brandstigting
Afbreking: brand•stig•ting
Samestelling: brandstig + -ing, brand + stigting


Selfstandige naamwoord: brandstigting
Meervoud: brandstigtinge, brandstigtings

Betekenis:
• Die opsetlike stigting van brand, 'n strafbare misdaad.

Gebruik:
• Die polisie ondersoek 'n saak van brandstigting nadat 50 hutte aan die brand gesteek en talle mense in die proses ontwortel is.

Verwant:
• brandstigter

Vertaling:
Engels: arson
Nederlands: brandstichting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofpad
Volgende onderwerp: aan't
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 21:02:06 MGT 2024