hoofpad [boodskap #142840] |
Mon, 07 August 2023 13:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofpad
Afbreking: hoof•pad
Samestelling: hoof + pad
Selfstandige naamwoord: hoofpad
Meervoud: hoofpaaie
Verkleinwoord: hoofpaadjie
Meervoud van verkleining: hoofpaadjies
Betekenis:
• 'n Groot en belangrike pad waarby sypaaie aansluit.
Gebruik:
• Die hoofpad na die lughawe is weens die oproer gesluit.
Sinoniem:
• dubbelpad
• deurpad
• grootpad
• hoofroete
• hoofweg
• snelweg
Vertaling:
Engels: main road, high road
Nederlands: hoofdweg, hoofdpad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|