versper [boodskap #142839] |
Mon, 07 August 2023 12:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versper
Afbreking: ver•sper
Samestelling: ver- + sper
Werkwoord: versper
Verlede tyd: het versper
Betekenis:
• Om af te sluit of toe te maak; met 'n hindernis/versperring te blokkeer.
Gebruik:
• Ongeveer 30 minibustaxi's het die hoofweg van vroegdag af versper.
Sinoniem:
• afsluit
• afsper
• belemmer
• blokkeer
• strem
• toemaak
• verhinder
• verstop
Afgelei:
• versperring
Vertaling:
Engels: to block, obstruct, barricade
Nederlands: versperren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|