Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petrolbom
petrolbom [boodskap #142837] Ma, 07 Augustus 2023 11:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Petrolbom.
'n Petrolbom.
petrolbom
Afbreking: pe•trol•bom
Samestelling: petrol + bom


Selfstandige naamwoord: petrolbom
Meervoud: petrolbomme
Verkleinwoord: petrolbommetjie
Meervoud van verkleining: petrolbommetjies

Betekenis:
• 'n Eenvoudige brandbom bestaande uit 'n breekbare bottel wat met petrol gevul is en met 'n lap (as lont) aan die brand gesteek word.

Gebruik:
• Die betogers het die motors op die hoofweg met petrolbomme bestook.

Sinoniem:
• molotofbom

Vertaling:
Engels: petrol bomb, Molotov cocktail
Nederlands: benzinebom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staker
Volgende onderwerp: vroegdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 21:06:52 MGT 2024