staker [boodskap #142836] |
Mon, 07 August 2023 11:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staker
Afbreking: sta•ker
Samestelling: staak +er
Selfstandige naamwoord: staker
Meervoud: stakers
Verkleinwoord: stakertjie
Meervoud van verkleining: stakertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat staak. 'n Werkman wat uit protes die tuig neerlê (ophou om te werk).
Gebruik:
• Die stakers dring aan op 'n salarisverhoging, maar die werkgewers weier om aan dié oordrewe eis gehoor te gee.
Hiponiem:
• hongerstaker
• sitstaker
• sloerstaker
Afgelei:
• stakersfonds
• stakerswag
Vertaling:
Engels: striker
Nederlands: striker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|