Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hebbelikheid
hebbelikheid [boodskap #142835] Mon, 07 August 2023 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hebbelikheid
Afbreking: heb•be•lik•heid
Samestelling: hebbelik + -heid


Selfstandige naamwoord: hebbelikheid
Meervoud: hebbelikhede

Betekenis:
• 'n Kenmerkende, vreemde gewoonte.

Gebruik:
• Eekhorings knibbel aan alles. Dié hebbelikheid help hulle om hul tande af te slyt en skerp te hou.

Sinoniem:
• aanwensel
• eienaardigheid
• gewoonte
• merkwaardigheid

Antoniem:
• onhebbelikheid

Vertaling:
Engels: mannerism, habit
Nederlands: hebbelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vriendelys
Volgende onderwerp: staker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:50:28 UTC 2024