privaatboodskap [boodskap #142833] |
Mon, 07 August 2023 09:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
privaatboodskap
Afbreking: pri•vaat•bood•skap
Samestelling: privaat + boodskap
Selfstandige naamwoord: privaatboodskap
Meervoud: privaatboodskappe
Verkleinwoord: privaatboodskappie
Meervoud van verkleining: privaatboodskappies
Betekenis:
• 'n Persoonlike boodskap wat slegs deur die ontvanger gelees kan word.
Gebruik:
• Stuur vir my 'n privaatboodskap met die besonderhede.
Vertaling:
Engels: private message, personal message, direct message
Nederlands: privébericht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|