Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besigheidsman
besigheidsman [boodskap #142832] Mon, 07 August 2023 08:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
besigheidsman
Afbreking: be•sig•heids•man
Samestelling: besigheid + -s- + man


Selfstandige naamwoord: besigheidsman
Meervoud: besigheidsmanne
Verkleinwoord: besigheidsmannetjie
Meervoud van verkleining: besigheidsmannetjies

Betekenis:
• 'n Man wat besigheid/sake doen.

Gebruik:
• Pasop, hy is 'n skelm besigheidsman.

Sinoniem:
• handelaar
• koopman
• sakeman
• winkelier

Antoniem:
• besigheidsvrou

Vertaling:
Engels: businessman
Nederlands: zakenman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plattelands
Volgende onderwerp: privaatboodskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:53:04 UTC 2024