plattelands [boodskap #142831] |
Sun, 06 August 2023 20:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plattelands
Afbreking: plat•te•lands
Samestelling: platteland + -s
Byvoeglike naamwoord: plattelands
Attributief: plattelandse
Betekenis:
• Betreffende die platteland, of soos in die platteland (vreedsaam en ylbevolk).
Gebruik:
• Plattelandse skole is oor die algemeen kleiner en die kinders ontvang meer individuele aandag.
Sinoniem:
• landelik
Antoniem:
• stedelik
Vertaling:
Engels: rural
Nederlands: plattelands-
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|