Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » losbrand
losbrand [boodskap #142828] Sun, 06 August 2023 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
losbrand
Afbreking: los•brand
Samestelling: los + brand


Werkwoord: brand los, losbrand
Verlede tyd: het losgebrand

Betekenis:
• Om te begin skiet.

Gebruik:
• Toe die kanonne losbrand spring die soldaat in sy loopgraaf in.

Sinoniem:
• afvuur
• lostrek
• skiet
• vuur

Afgelei:
• losbranding

Vertaling:
Engels: to fire off, discharge, burn loose
Nederlands: losbranden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skieter
Volgende onderwerp: vervolging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:00:19 UTC 2024