Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skieter
skieter [boodskap #142827] Sun, 06 August 2023 08:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skieter
Afbreking: skie•ter
Samestelling: skiet + -er


Selfstandige naamwoord: skieter
Meervoud: skieters
Verkleinwoord: skietertjie
Meervoud van verkleining: skietertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n vuurwapen afvuur, maar nie goed kan skiet (soos 'n skut of skutter) nie.
• Iets of iemand wat 'n projektiel laat wegvlieg.

Gebruik:
• Gelukkig was die kêrel nie 'n goeie skieter nie.

Afgelei:
• boogskieter
• dinamietskieter
• doelskieter
• geldskieter
• propskieter
• skyfskieter
• spekskieter
• springstofskieter
• uitskieter

Vertaling:
Engels: shooter
Nederlands: schieter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortslepend
Volgende onderwerp: losbrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:30:20 UTC 2024