voortslepend [boodskap #142826] |
Sun, 06 August 2023 08:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voortslepend
Afbreking: voort•sle•pend
Byvoeglike naamwoord: voortslepend
Attributief: voortslepende
Betekenis:
• Wat stadig (slepend) voortbeweeg.
Gebruik:
• Ek wens die voortslepende oorlog in die Oekraine wil nou einde kry.
Sinoniem:
• aansukkelend
• dralend
• langsaam
• voortdurend
Vertaling:
Engels: ongoing, continuing, dragging
Nederlands: voortslepend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|