teenproduktief [boodskap #142825] |
So, 06 Augustus 2023 08:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teenproduktief
Afbreking: teen•pro•duk•tief
Samestelling: teen- + produktief
Byvoeglike naamwoord: teenproduktief
Vergrotende trap: teenproduktiewer
Oortreffende trap: teenproduktiefste
Attributief: teenproduktiewe
Partitief: teenproduktiefs
Betekenis:
• Wat nie nuttig is nie en tot niks goeds lei nie.
Gebruik:
• Te veel van selfs 'n goeie ding kan teenproduktief en skadelik wees.
Sinoniem:
• kontraproduktief
• onproduktief
Antoniem:
• produktief
Vertaling:
Engels: unproductive, non-productive
Nederlands: onproductief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|