Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neëntig
neëntig [boodskap #142824] So, 06 Augustus 2023 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neëntig
Afbreking: ne•ën•tig


Telwoord: neëntig

Betekenis:
• Die getal 90. Een meer as nege-en-tagtig en een minder as een-en-negentig.

Gebruik:
• Kan sal neëntig van hierdie teëls neem.

Wisselvorm:
• negentig

Verwant:
• neëntigste

Vertaling:
Engels: ninety
Nederlands: negentig


Selfstandige naamwoord: neëntig
Meervoud: neëntigs

Betekenis:
• Die getal 90.

Gebruik:
• Wat maak ons met hierdie neëntig?

Afgelei:
• neëntigerjare
• neëntigvoudig

Vertaling:
Engels: ninety
Nederlands: negentig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergiettes
Volgende onderwerp: teenproduktief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 14:00:31 MGT 2024