Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergiettes
vergiettes [boodskap #142823] Sun, 06 August 2023 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vergiettes.
'n Vergiettes.
vergiettes
Afbreking: ver•giet•tes


Selfstandige naamwoord: vergiettes
Meervoud: vergiettesse (vergietteste)

Betekenis:
• Houer met gaatjies wat gebruik word om oortollig vog van voedsel te verwyder.

Gebruik:
• Gebruik die vergiettes om die groente af te drup.

Sinoniem:
• droogbak
• gaatjiesbak
• kalander
• skommelsif
• vergiet
• vergietbak

Vertaling:
Engels: colander, cullender, strainer
Nederlands: vergiet

Nota:
• Hierdie is waarskynlik een van daai woordeboekwoorde wat nie in die omgangstaal gebruik word nie. Kies een van die sinonieme en hou ver verby.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: BBP
Volgende onderwerp: neëntig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:05:48 UTC 2024