BBP [boodskap #142822] |
Sun, 06 August 2023 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
BBP
Afbreking: BBP
Afkorting: BBP
Betekenis:
• Afkorting vir bruto binnelandse produk, 'n maatstaf vir die welvaart van 'n land.
• Afkorting vir baie belangrike persoon.
Gebruik:
• BBP is 'n aanduiding van die hoeveelheid goedere en dienste wat die inwoners van 'n land lewer.
• Die rooi tapyt sal soos oudergewoonte vir die BBP's uitgerol word.
Vertaling:
Engels: GDP, gross domestic product; VIP, very important person
Nederlands: bbp, bruto binnenlands product; bbp, zeer belangrijk persoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|