windroos [boodskap #142820] |
Sat, 05 August 2023 14:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
windroos
Afbreking: wind•roos
Samestelling: wind + roos
Selfstandige naamwoord: windroos
Betekenis:
• 'n Stervormige figuur waarop die windrigtings aangedui word.
Gebruik:
• 'n Windroos dui die 32 windstreke aan.
Sinoniem:
• kompasroos
• kompasskyf
Vertaling:
Engels: compass rose, compass card
Nederlands: windroos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|