bekendstaan [boodskap #142818] |
Sat, 05 August 2023 09:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekendstaan
Afbreking: be•kend•staan
Samestelling: bekend + staan
Werkwoord: staan bekend, bekendstaan
Verlede tyd: het bekendgestaan
Betekenis:
• Om algemeen geken te word.
Gebruik:
• Graaff-Reinet is 'n dorp in die Oos-Kaap wat as die "Juweel van die Karoo" bekendstaan.
Vertaling:
Engels: to be known as
Nederlands: bekendstaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|