skuldlas [boodskap #142817] |
Sat, 05 August 2023 09:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skuldlas
Afbreking: skuld•las
Samestelling: skuld + las
Selfstandige naamwoord: skuldlas
Meervoud: skuldlaste
Betekenis:
• Die verpligting van skuld wat afbetaal moet word.
Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse staat se skuldlas is ongeveer R4 000 miljard, sowat 35 persent van die land se BBP.
Vertaling:
Engels: debt burden, indebtedness
Nederlands: schuldenlast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|