uitstuur [boodskap #142816] |
Sat, 05 August 2023 09:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitstuur
Afbreking: uit•stuur
Samestelling: uit + stuur
Werkwoord: stuur uit, uitstuur
Verlede tyd: het uitgestuur
Betekenis:
• Om êrens heen te stuur.
Gebruik:
• Ons stuur maandeliks die rekeninge uit.
• 'n Spioen is uitgestuur om die gebied te verken.
Sinoniem:
• afsend
• afstuur
• uitsaai
• uitstraal
• versend
• versprei
• wegstuur
Antoniem:
• instuur
Afgelei:
• vooruitstuur
Vertaling:
Engels: to send out
Nederlands: uitsturen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|