Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versigtigheid
versigtigheid [boodskap #142815] Sat, 05 August 2023 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
versigtigheid
Afbreking: ver•sig•tig•heid
Samestelling: versigtig + -heid


Selfstandige naamwoord: versigtigheid
Meervoud: versigtighede

Betekenis:
• Die toestand van versigtig wees. Hoe versigtig iemand is.

Gebruik:
• Die saak moet met versigtigheid en verstandigheid benader word.

Sinoniem:
• behoedsaamheid
• omsigtigheid
• sorgsaamheid
• waaksaamheid

Antoniem:
• onversigtigheid

Afgelei:
• oorversigtigheid
• versigtigheidshalwe
• versigtigheidsmaatreël

Vertaling:
Engels: caution
Nederlands: voorzichtigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitleen
Volgende onderwerp: uitstuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:16:00 UTC 2024