vermetelheid [boodskap #142812] |
Sat, 05 August 2023 07:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermetelheid
Afbreking: ver•me•tel•heid
Samestelling: vermetel + -heid
Selfstandige naamwoord: vermetelheid
Meervoud: vermetelhede
Betekenis:
• Die toestand van vermetel wees (om jouself iets vreesloos aan te matig).
Gebruik:
• Kom die vermetelheid, dan kom die skande, maar by die beskeidenes is wysheid. [Spreuke 11:2]
Sinoniem:
• aanmatiging
• doldriestheid
• onverskilligheid
• onverskrokkenheid
• roekeloosheid
• vrypostigheid
• waanwysheid
Vertaling:
Engels: audacity, foolhardiness, recklessness, fearlessness
Nederlands: vermetelheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|