Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinhoewe
kleinhoewe [boodskap #142809] Fri, 04 August 2023 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinhoewe
Afbreking: klein•hoe•we
Samestelling: klein + hoewe


Selfstandige naamwoord: kleinhoewe
Meervoud: kleinhoewes
Verkleinwoord: kleinhoewetjie
Meervoud van verkleining: kleinhoewetjies

Betekenis:
• 'n Klein plaas, gewoonlik naby 'n stad of 'n dorp.

Gebruik:
• Die bestaansboere bewerk hulle kleinhoewes om genoeg vir hulself te produseer en verruil wat oorbly vir ander goedere.

Sinoniem:
• landbouhoewe
• plasie
• plot

Afgelei:
• kleinhoewebewoner

Vertaling:
Engels: smallholding, small farm
Nederlands: kleine boerderij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slagting
Volgende onderwerp: instelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:06:46 UTC 2024