Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gun
gun [boodskap #142805] Fri, 04 August 2023 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gun
Afbreking: gun


Werkwoord: gun
Verlede tyd: het gegun

Betekenis:
• Om iemand sonder jaloesie toe te laat om iets te doen.

Gebruik:
• Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. [Spreuke 11:25]

Sinoniem:
• duld
• toelaat
• toestaan
• veroorloof

Afgelei:
• misgun
• vergun

Verwant:
• guns

Vertaling:
Engels: to allow, grant, not to envy
Nederlands: gunnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: presidensie
Volgende onderwerp: voorlegging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:38:59 UTC 2024