Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdoem
verdoem [boodskap #142803] Fri, 04 August 2023 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdoem
Afbreking: ver•doem
Samestelling: ver- + doem


Werkwoord: verdoem
Verlede tyd: het verdoem

Betekenis:
• Om iets/iemand tot 'n ongelukkige en onvermydelik einde te veroordeel.

Gebruik:
• Moenie ander mense tot in die doderyk verdoem nie. Dan sal God julle ook nie verdoem nie. [Lukas 6:37]

Sinoniem:
• veroordeel
• vervloek
• verwens

Vertaling:
Engels: to damn, bring doom upon
Nederlands: verdoemen


Byvoeglike naamwoord: verdoem, verdoemd
Attributief: verdoemde

Betekenis:
• Wat tot 'n ongelukkige en onvermydelik einde veroordeel.

Gebruik:
• Die duiwel martel die verdoemde siele in die hel.

Afgelei:
• verdoemeling
• verdoemenis
• verdoemenswaardig
• verdoeming
• verdoemlik

Vertaling:
Engels: accursed, accurst
Nederlands: verdoemd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdoemend
Volgende onderwerp: presidensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:05:16 UTC 2024