Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdoemend
verdoemend [boodskap #142802] Fri, 04 August 2023 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdoemend
Afbreking: ver•doe•mend
Samestelling: verdoem + -end


Byvoeglike naamwoord: verdoemend
Vergrotende trap: verdoemender
Oortreffende trap: verdoemendste
Attributief: verdoemende
Partitief: verdoemends

Betekenis:
• Wat iets of iemand verdoem (tot 'n ongelukkige en onvermydelik einde veroordeel).

Gebruik:
• Die die patoloog en forensiese fotograaf het verdoemende getuienis in die hof gelewer.

Sinoniem:
• vernietigend

Vertaling:
Engels: damning, damnatory, condemnatory
Nederlands: verdoemend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van verdoem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitken
Volgende onderwerp: verdoem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:14:35 UTC 2024