uitken [boodskap #142801] |
Thu, 03 August 2023 20:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitken
Afbreking: uit•ken
Samestelling: uit + ken
Werkwoord: ken uit, uitken
Verlede tyd: het uitgeken
Betekenis:
• Om iets of iemand te herken en te identifiseer.
Gebruik:
• Die familie is gevra om die liggaam by die lykshuis te gaan uitken.
Sinoniem:
• aandui
• aantoon
• aanwys
• eien
• herken
• identifiseer
• onderskei
• uitwys
Afgelei:
• uitkenbaar
• uitkenmerk
• uitkenning
Vertaling:
Engels: to identify, recognise, spot
Nederlands: herkennen, identificeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|