onderklere [boodskap #142799] |
Thu, 03 August 2023 19:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderklere
Afbreking: on•der•klere
Samestelling: onder + klere
Selfstandige naamwoord: onderkleed
Meervoud: onderklere
Verkleinwoord: onderkleedjie
Meervoud van verkleining: onderkleertjies
Betekenis:
• Klere wat onder ander klere gedra word.
Gebruik:
• Trek elke dag skoon onderklere aan.
Hiponiem:
• onderbroek
• onderhemp
• onderrok
Afgelei:
• flennieonderklere
• onderklerelaai
• onderklerewinkel
Vertaling:
Engels: underclothing, underwear
Nederlands: onderkleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|