Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kortmouhemp
kortmouhemp [boodskap #142797] Thu, 03 August 2023 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kortmouhemp
Afbreking: kort•mou•hemp
Samestelling: kort + mou + hemp


Selfstandige naamwoord: kortmouhemp
Meervoud: kortmouhemde
Verkleinwoord: kortmouhempie
Meervoud van verkleining: kortmouhempies

Betekenis:
• 'n Hemp met kort moue.

Gebruik:
• Die seun was kaalvoet en hy het 'n kortbroek en 'n kortmouhemp aangehad.

Antoniem:
• langmouhemp

Vertaling:
Engels: short sleeve shirt
Nederlands: shirt met korte mouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontrakbreuk
Volgende onderwerp: vandat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:15:36 UTC 2024