Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontrakbreuk
kontrakbreuk [boodskap #142796] Wed, 02 August 2023 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kontrakbreuk
Afbreking: kon•trak•breuk
Samestelling: kontrak + breuk


Selfstandige naamwoord: kontrakbreuk
Meervoud:

Betekenis:
• Die nie-nakoming van 'n wettige ooreenkoms.

Gebruik:
Kontrakbreuk is die algemeenste rede waarom kontrakgeskille in die hof beland.

Sinoniem:
• wanprestasie

Vertaling:
Engels: breach of contract
Nederlands: contractbreuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inbars
Volgende onderwerp: kortmouhemp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 11:55:21 UTC 2024