byeenkom [boodskap #142794] |
Wed, 02 August 2023 18:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
byeenkom
Afbreking: by•een•kom
Samestelling: byeen + kom
Werkwoord: kom byeen, byeenkom
Verlede tyd: het byeengekom
Betekenis:
• Om by mekaar te versamel.
Gebruik:
• Ons kom more oggend in die skoolsaal byeen.
Sinoniem:
• bymekaarkom
• ineenloop
• inmekaarloop
• saamdrom
• saamkoek
• saamkom
• saamtrek
• vergader
Antoniem:
• uitmekaargaan
Afgelei:
• byeenkoms
Vertaling:
Engels: to come together, meet, assemble
Nederlands: bijeenkomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|